Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachhoff Beach Front Flat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Beachhoff Beach Front Flat
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lee-anne C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Relaxing, fresh air, peaceful, beautiful ocean view.

Love the flat. The flat was clean, the kitchen has everything you need. The location is a stone's throw away from the beach. The sound of the waves during the night was amazing. Very calming and relaxing. We will definitely return, could not get enough of this beautiful little town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons het heerlik daar gebly. Dit is privaat, naby die oseaan en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Gesin met klein kinders

Excellent.

The stay and visit was excellent - no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maresa H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa H
Gesin met klein kinders

The flat was perfect.

Value for money. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike fasiliteit en gasvrye ontvangs. Sal weer van diens gebruik maak en kan enige tyd aanbeveel.

Baie dankie. Ons verwagtinge is oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Pragtige plek!

Ons het so lekker gebly in hierdie pragtige plek. Pragtige uitsig en die huis is goed toegerus. 'n Groter yskas of 'n tweede undercounter klein koeldrankyskas op die stoep sal 'n groot aanwins wees. Maar anders was alles perfek en sal ons vir seker sommer vinnig weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C

Fantastiese uitsig, rustige omgewing.

Heerlike akkommodasie met die vriendelikste en hulpvaardigste gasvrou. Huis is ruim en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Sal net graag 'n glasbak wou hê om kos warm te maak in mikrogolf. Die breekware kort ook bietjie aandag. Verder het ons heerlik gebly en die see-uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J
Saam met vriende

Perfek langs die see.

Dit was perfek vir ons groep wat graag langs die see wou wees, baie geniet, sal graag ander verwys na hierdie plek, netjies en skoon. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Innocent wat ons ontvang het was vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Die huis is baie netjies en goed ingerig ons het egter `n paar goedjies in die kombuis gemis soos 'n skerp mes, steakmesse, broodmes, broodbord. Plastiekbakkies, kwassie. Ek sal ook 'n groter yskas aanbeveel. Die huidig een is regtig te klein vir 8 persone wat 'n paar dae tuisgaan, maar verder is alles wat 'n mens nodig het daar. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shantel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel B
Gesin met tieners

Awesome.

Dit is so mooi daar. Rustigheid homself. Gaan definitief weer bespreek. Mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmie K
Saam met vriende

Ligging baie goed.

Die huis is baie goed geleë en maak die stap na die strand baie lekker. Die kamers is ook baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deni-charve D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deni-charve D
Saam met vriende

Absolutely amazing.

My friends and I had a wonderful time! The view was just amazing. Cannot wait to go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M

Heerlike ontspanne naweek in luukse omgewing.

Heerlike wegbreek uit die stad. Rustigheid en stilte. Tieners het dit ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa B
Saam met vriende

Was baie lekker, ruim huis.

Ons het baie lekker by Beachhoff gekuier - daar was so paar goedjies kort in die kombuis, bv. vadoek en plekmatjies of tafeldoek, maar verder was die huis mooi skoon genoeg. Daar is kuierplek vir baie mense en 'n baie mooi uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aiden A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden A

Mooi, netjies, groot en ruim met 'n see-uitsig.

Ons was 'n groot groep wat by Beachhoff gebly het. Die huis is mooi, groot en netjies en kuier baie lekker met 'n see-uitsig terwyl jy braai! Bietjie uit die dorp van winkels en gesuis af wat ook 'n goeie ding is as jy soek vir Weskus se rustigheid. Al waar ek 'n gly in die ervaring gekry het, was toe Alta my die volgende week ontsteld skakel en uittrap oor die tweede kombuisarea wat gebruik was en nie veronderstel was nie. Die sleutel vir die area was beskikbaar gestel en indien hul die area buite perke wou hê, moes dit so oorgedra geword het en die sleutel onbeskikbaar, wat dit nie was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachhoff Beach Front Flat se terugvoer

Daar was geen sleutel beskikbaar gestel vir die Privaat deel. Die deur was gesluit sodat niemand daar moes ingaan nie. Een van die gaste moes n sleutel gaan soek het om die deur te kan oopsluit, want daar was geen sleutel gegee vir die gaste. Daar is nie n selfsorg eenheid wat twee kombuise beskikbaar het nie. Toe die deur oop gesluit is moes die gaste gesien het dat dit die privaat gedeelte van die huis is. Daar is n volledige toegeruste kombuis vir gaste en dus nie nodig om die privaat gedeelte ook te gebruik nie.

Beachhoff Beach Front Flat
Melanie A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie A

Beslis 'n selfversorgende eenheid. Nie eers toilet papier beskikbaar nie.

As jy moeg en laat van die pad af kom is dit nie die plekkie waar jy wil inboek nie. Daar was nie eers toilet papier nie. By al my vorige selfsorg-akkommodasie was daar nog steeds die nodigste: toiletpapier / koffie / tee / suiker / poeier melk, net om aan die gang te kom as mens arriveer. As dit nou nog in n groterige dorp was, maar op Dwarskersbos is daar maar een winkeltjie wat vroeg vroeg toemaak. Die plek was maklik bekombaar en geen probleme met sleutels nie. Dit was skoon, maar die beddegoed is oud en het kolle op. Die akkommodasie se registrasie teen die muur het al 2013 verval. Ek het ingeboek saam met my ma. Op die webblad merk mens slegs twee volwassenes. (Dalk 'n voorstel aan LekkeSlaap om 'n addisionele blokkie by te sit oor dubbelbed of twee enkelbeddens.) Dit is outomaties aangeneem dat ons 'n paartjie is en slegs 'n piepklein dubbelbed was reggemaak. Ek moes toe plan maak. Gelukkig was daar 'n slaapbank en nog beddegoed in die kas. Ek het ook heel aan die begin, by my navraag oor beskikbaarheid gevra of WiFi beskikbaar is. Ek het geen antwoord daarop bekom nie en WiFi was op die ou end ook nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachhoff Beach Front Flat se terugvoer

Beste Melanie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer dat daar nie toiletpapier was nie. Die dame wat dit moes insit het heel moontlik vergeet daarvan. Ek verhuur al jare die huis en dis die eerste keer dat ons 'n negatiewe resensie ontvang. Gewoonlik ervaar gaste Dwarskersbos as 'n baie mooi en rustige dorpie. Gelukkig is Velddrif net 15 km daarvanaf indien gaste groter winkels soek. Op die advertensie word daar wel aangedui dat die kamer slegs 'n dubbel bed inhet. Daar is ook nie melding gemaak op die profiel dat Wi-Fi beskikbaar is nie.

Beachhoff Beach Front Flat
Wiehan H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Advertensie ten opsigte van woonstel ietwat misleidend, daar was geen see-uitsig nie en die private braai-area laat veel te wense oor. Buitestoele en -tafel was baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommunikasieprobleem.

Netjies, skoon en baie stil. Die plek het hopeloos te veel trappe vir bejaardes en gestremdes. Ek het verskeie probleme gehad om elke dag 16 trappies op en af te klim terwyl ek gestremd is en nie trappe kan klim nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor B
Saam met vriende

Stunning place. Beautiful view and very relaxing.

I would recommend Beachhoff to anyone for a great getaway. Love the place. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C G

Verjaarsdagnaweek saam met skoonouers, vriende en tienerdogter.

Baie netjiese, goed geleë huisvesting. Manne kan gaan lyn natmaak. Pragtige see-uitsig tydens braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne R

Die verblyf was regtig heerlik, netjies en skoon. Die woonstel was goed toegerus.

Die dubbelbedmatras was van goeie gehalte, alhoewel die slaapbanke nie geskik was vir 'n jong volwassene. Dit was meer vir tieners. Die woonstel het nie 'n see-uitsig gehad nie, maar dit het volgens die advertensie so voor gekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Fantasties see-uitsig!

Fantasties see uitsig - jy word met die see voor jou venster wakker. Veilige swemstrand, veral vir kinders ook. Kilometers van skoon strand is geskik vir fietsry en stap. Veilige dorpie - ek beveel dit gerus aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay

A great place, very clean, safe, and in a good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda-singel 15, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTYyODM3LTRlYTMtNGU2MS1hNmQyLTZhMTNjYTU2NzY3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Baracuda Crescent 15 Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.69098916276 18.235016521088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem