Somerstrand Akkommodasie by Beachway | LekkeSlaap
+6
+6

Beachway

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde Laan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beachway is in die bekoorlike, sentrale woonbuurt, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë. Dis die perfekte plek vir vakansiegangers want dis naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n akwarium, NMMU-universiteit en die lughawe.

Daar is 5 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die badkamers het storte, toilette en wasbakke. Elke kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke kamer beskikbaar.

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Beachway
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sesde Laan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde Laan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZjA3Njc2LTYwZGMtNDI3OS1hOTZjLWFkNDY3MTdiNGVkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.985128827181 25.666924173256
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za