LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Beaufort-Wes

Beautiful Betty B&B

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beautiful Betty B&B is in die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die gastehuis is minder as 1 km vanaf die N1.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle kamers waarvan 1 geskik is vir 'n gesin. Elke kamer is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tuisgebakte beskuit en WiFi toegerus. Elke kamer het 'n dubbeldeur wat na 'n stoep met 'n tafeltjie en stoele lei.

Die gastehuis het verskeie stoepe en braaigeriewe. Braaihout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die middedorp, Chris Barnard Museum en verskeie restaurante is alles binne 'n 1 km-radius van die Beautiful Betty B&B.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmien T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful Betty van Brandstraat in Beaufort-Wes is besonders! Ons het heerlik oorgeslaap op pad van die Wes-Kaap terug Bloemfontein toe. Lisa was vrie...
Sien meer
Aug 2026
Anné V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, pragtig, lekker ontbyt. Vreeslik mooi en rustig. Dit was die perfekte plekkie om te bly vir 'n nag as mens deur die dorp ry. Ontbyt was ook pu...
Sien meer
Jul 2026
Sanet K
5.0
Excellent. Excellent service! Beautiful setting, felt very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Emmerentia D
5.0
Pragtige blyplek met vriendelike gasvrou en personeel. Baie lekker, dankie.
Apr 2026
Ronald T
Gesin met tieners
5.0
Mooi, veilig en alles wat jy nodig het. Dis al ons tweede keer by Beautiful Betty en ons geniet dit baie.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beautiful Betty B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8cbc4306f8bc43f873bad4d9d59cb3ca2d540d764160324b95d7b2b553d69a37bca13fe28bd357e2704360efcf37499821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 2 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.350453233647 22.586490728088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang