Beauty for Ashes Guesthouse
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valerie-laan 271, Vaalview AH, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
- Vanaf R1 149 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beauty for Ashes Guesthouse is in Vanderbijlpark en bied gerieflike verblyf in 6 eksklusiewe en luukse kamers met 'n huislike atmosfeer vir oornagverblyf of vir sakereisigers.
Die kamers het 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die kamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort óf albei, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het lugversorging en 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar. Daar is 'n koffie- en geskenkwinkel op die perseel waar gaste ook ligte middagetes kan geniet. Braaigeriewe is beskikbaar en wasgoeddienste kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Valerie-laan 271, Vaalview AH, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
- Gaste dink Beauty for Ashes Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valerie-laan 271, Vaalview AH, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng