Becks Safari Lodge
Kry 60% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Off R36 Lydenburg Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R20 800R8 320 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Becks Safari Lodge bied alles-insluitende verblyf met uitsigte oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe-wildreservaat. Die lodge is ideaal vir 'n rustige boswegbreek.
Die lodge beskik oor 11 luukse safari-suites, elk met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-hemelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke suite het ook lugversorging, 'n privaat buitestort en 'n uitkykdek met sitplek.
Ontbyt, middagete, aandete en drankies word by die à la carte-restaurant bedien. Gaste het ook toegang tot 'n oneindigheidspoel, spa, gaste-sitkamer, kroeg en WiFi.
Daaglikse oggend- en aandwildritte word deur gekwalifiseerde veldgidse uitgevoer. Die Groot Vyf en verskeie ander spesies wild kan in die reservaat gesien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Karongwe Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Karongwe Private Game Reserve, Off R36 Lydenburg Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Private Game Reserve, Off R36 Lydenburg Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang