Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beechwood Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed toegeruste kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, privaat en ten volle toegerus vir 4 tot 6 gaste.

Die verblyf beskik oor 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkamer vir kinders onder 12 jaar. Elke slaapkamer het sy eie badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas, stoof en 'n wasmasjien.

Die onderdakpatio het 'n informele eet- en leef-area. 'n Wonderlike plek om na te ontsnap en te ontspan.

Oribi Gorge area het baie om te bied. Beechwood Kothuis is binne 2 km vanaf die Oribi Gorge, wat veral bekend is vir sy uitsigte. Daar is ook die Wilde Vyf vir die avonturier met die Gorge Swaai as een van sy gewilde aktiwiteite. Lake Eland wildreservaat is waar jy 'n groot verskeidenheid vlaktewild kan gewaar en die langste Zipline in Afrika kan ervaar, net slegs 17 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Beechwood Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Beechwood Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brigitte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 11

Ligging

  • Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beechwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairacres Plaas, Oribi woonstelle, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNzZmYzA1LWIwMTMtNGEyNS1hNjc1LTViNzQ2MzNlNjgzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 76 5 1 5 Fairacres Farm Oribi Flats 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.661067889117 30.320642888546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem