LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Patricia T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Very comfortable. We had a very enjoyable stay at Beehive. We will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Voel nes die huis waaraan ek gewoond is. Heerlike huislike atmosfeer, kan nie vir meer gevra het nie. Ons is van die platteland af, hou nie van te besige plek nie. Gerieflik naby aan restaurant, binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
1 nag
5.0
Apr 2026

Awesome experience. Peaceful and safe enviroment. Had a great night sleep. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham W
1 nag
5.0
Apr 2026

Extremely good value for money and a place I would stay in a heartbeat again. The hosts were extremely friendly and caring. They were very accommodating as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer gaan. Dit was vir seker 'n baie lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanette W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was 'n baie lekker oornag bly. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie vriendelik en het dadelik gehelp as ons iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
1 nag
5.0
Feb 2026

Vriendelik en veilige akkommodasie. Was baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnelle D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Vriendelik, rustig, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Ek is vriendelik ontvang en die akkommodasie is baie netjies en veilig. Ek het my tweepuntprop vergeet en die eienaar het vriendelik vir my een geleen. Die uitspoel van bekers en glase was 'n bietjie van 'n uitdaging - geen geriewe vir dit nie. Daar was 'n skotteltjie, maar geen vadoek nie. Ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manya Marleine Anushka B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige rustige omgewing. Heerlike rustige omgewing. Mooi bome en tuin. Privaat. Al die goed waarvoor jy wens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik, hoogs aanbeveel naby Mediclinic hospitaal. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Eenheid netjies en skoon. Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

130 Stymie St, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789fade0a764624a2799d5654c9817bcc34eec4a92e9f1acce3e16e1583a99f6e1168d40de3bc54938857c57350214a1ef40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 130 Stymie St Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8329844 28.1616276
Soek in 'n groter streek