Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bee's Knees Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedagt Plaas, 7 km vanaf Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bee's Knees Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas net 7 km vanaf Winterton. Dit is ideaal vir 'n gesin wat graag van die gedruis van die stad wil ontsnap.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 3 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Houttrappe lei na die kothuis wat op sy beurt lei na 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die Drakensberge. Gedurende beurtkrag is daar 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi kan aandryf.

Slaapplek

’n Bespreking by Bee's Knees Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lakin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Nooitgedagt Plaas, 7 km vanaf Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedagt Plaas, 7 km vanaf Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aed87459fd84eaf60db46d2e081a74bee7e68bc8249bb59fcd4948e70b2f30795a4e039dbf20d362651ed8b94401a7a4dda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense Nooitgedagt Farm 7 km from Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.789020113789 29.558365235808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem