LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Behr's Lair | LekkeSlaap
+16

Behr's Lair

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Behr's Lair bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus eenslaapkamerkothuis aan die waterrand in Marina Da Gama in Muizenberg. Die kothuis is op ’n woonerf waar die eienaars bly en het sy eie ingang. Die eiendom is in ’n doodloopstraat waar daar parkeerplek vir gaste is.

Die kothuis het ’n slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n badkamer met ’n bad en stort, ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met ’n yskas, mikrogolf, stoof, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea sluit ’n etenstafel en stoele, asook ’n TV met sekere DStv-kanale in. Die kothuis het WiFi.

Gaste het toegang tot ’n binnehof, swembad en jetty wat gedeel word met die eienaar. Daar is ook 2 lieflike Great Danes op die eiendom. Indien gaste nie met honde gemaklik is nie, sal die eienaar seker maak dat die honde wegbly.

Die area is ’n voëlkyker se paradys en daar is honderde spesies om na te kyk, insluitend pelikane, reiers en uile. Daar is selfs ’n vriendelike familie Kaapse kloulose otters wat party aande op die dek kom kuier. Daar is ’n parkie vir kinders oorkant die pad en baie winkels in die omtrek.

Die area bied toegang tot strande, restaurante, winkels, wynplase, Kaappunt, Kalkbaai en Simonstad.

Slaapplek

’n Bespreking by Behr's Lair sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Behr's Lair
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Behr's Lair het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd2077426d406bab754a05c2bdd5820aee02ff1679dbe91bab219e8493694002c90cb290248aaccf197de10ab6b6daab076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 1 5 1 4 24 T'Wagen Road Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.084924160821 18.476535273611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!