LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Gastehuis in Bela-Bela

Bela Valley Guest House



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 33 Robbertson Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bela Valley Guest House is in Bela-Bela naby die Warmbaths Forever-oord. Die verblyf is naby die middedorp en gaste het maklike toegang tot plaaslike geriewe en besienswaardighede.

Die gastehuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n verskeidenheid kamers met lugversorging. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n enkelslaapbank en 'n matras vir kinders. Daar is 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe in elke kamer. Die kamers het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Die eetsaal het lugversorging en gaste kan hier maaltye geniet. Daar is ook 'n braai-area.

Die gastehuis is in 'n beurtkragvrysone en daar is 'n kragopwekker tydens noodgevalle beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe
Fietsry
Visvang
Wildritte

Kamers

Basiese kamer
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. 'n Matras en enkelslaapbank kan voorsien word om 2 kinders te akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet tydens inklok 'n bewys van identifikasie vir sekuriteitsdoeleindes wys.
Rook in die kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. 'n Matras en enkelslaapbank kan voorsien word om 2 kinders te akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet tydens inklok 'n bewys van identifikasie vir sekuriteitsdoeleindes wys.
Rook in die kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Premium-kamer
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. 'n Matras en enkelslaapbank kan voorsien word om 2 kinders te akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet tydens inklok 'n bewys van identifikasie vir sekuriteitsdoeleindes wys.
Rook in die kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mochaki Diana K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfect. Top service, everything was well. Staff very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

As expected. Hi, we felt safe and access was super easy. The couch in room 1 needs a major deep clean, the shower should be replaced by a walk-in as the bathroom space is very big. The drains were smelling. There is a lot of potential here but needs some attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerda H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, gerieflik, vriendelik. Kamer was baie gerieflik. Personeel, verval ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

2 nagte oorgebly en sal graag weer daar bly. Die plek was skoon en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bela Valley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Bela Valley Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 23:00
Uitklok Voor 11:00
Basiese kamer
Slegs verblyf
Standaardkamer
Slegs verblyf
Premium-kamer
Slegs verblyf

Gaste moet tydens inklok 'n bewys van identifikasie vir sekuriteitsdoeleindes wys.
Rook in die kamers is verbode.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Robbertson Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27129393f32525c96c87238d23fdce648359cbed3095031256c3a05addaf412e0ad2dea363cb7e67749bcf2ab5428a88e43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 33 Robbertson Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -24.8809333 28.288451
Soek in 'n groter streek