9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Da Gama Avenue, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bella @ Jbay is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai vorm. Dit is net 200 m vanaf die strand en naby die middedorp. Hierdie verblyf is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat opsoek is na verblyf by die strand.
Dié selfsorgverblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het sy eie ingang en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en lei na 'n ruim balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die ruim agterplaas het 'n grasperk en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 61 Da Gama Avenue, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Bella @ Jbay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Da Gama Avenue, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang