LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Bella Bohemia bied plattelande verblyf op 'n wildsplaas aan die voetheuwels van Roodeplaat in Pretoria, Gauteng. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf weg van die stadsgewoel.

Daar is 3 Boheemse slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gehaltelinne, handdoeke, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers met toiletware, lugversorging, verhitting, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n spa, restaurant, konferensiegeriewe, 'n venue en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 33,3 km vanaf Pretoria.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Manie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom. Perfek vir wat ons wou gehad het. Ontvangs was aangenaam met 'n heerlike verfrissing. Die plek is baie netjies met vriendelike en effekt...
Sien meer
Aug 2026
Simone S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Atmosferies, met 'n lekker ontbyt en pragtige hoekies en draaie vir fotos! Skoon en netjies en die swembad se temp was perfek! Ek kom graa...
Sien meer
Nov 2025
Manzel P
Saam met lewensmaat
5.0
Finominaal. Dit was 'n heerlike wegbreek. Hulle sien ons gou weer.
Nov 2025
Reinette P
Gesin met klein kinders
5.0
Puik! Gerieflike verblyf. Mooiste dekor en gasvryheid uitstekend. Heerlikste ontbyt en puik diens.
Mei 2025
Sonya O
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Groot verrassing - 5-ster gasvryheid. Van die oomblik dat jy daar inry, ervaar jy 5-ster gasvryheid – van die hartlike verwelkoming en stylvolle ka...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng
  • Gaste dink Bella Bohemia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Bespreek

246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddb6a11e9867d4054e1404b8e551e1931f0621642e9cb4bd6de7a77de0d36ae546f974f7dd273a5582626a41cbbd4735ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 246 Bosveld Street Bosveldpark 0031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.587042835867 28.394546238168

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang