Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Koringberg

Bella Casetta @ Village-Living

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 144 Gamtoos Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bella Casetta @ Village-Living is 'n bekoorlike kothuis in Koringberg in die hartjie van die Swartland en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek buite die stad.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eetarea. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke, 'n groot binnebraai en 'n kaggel. Daar is ook lugversorging en gratis WiFi.

Die kothuis is met sekuriteitshortjies toegerus en het stapeldeure wat oopvou en na 'n lieflike stoep met 'n Kolkol-warmbad, 'n groot grasperk en die mooiste uitsig oor die koringlande lei. Die kothuis het 'n alarmstelsel en daar is sonkrag.

Die omheinde erf bied veilige parkeerplek op die perseel en is ideaal vir gaste se troeteldiere om saam te kom ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 144 Gamtoos Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Casetta @ Village-Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

144 Gamtoos Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bdd7d03a7acb9496e26bd00f54d8719c826e6ed51c794bd74c6765e329d545b82201ed634dadcfe14bdbfab0fe1ab8e4995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 144 Gamtoos Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018564003745 18.68210778026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang