LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre | LekkeSlaap
+32

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon plaas, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit word al vir 5 generasies in die hartjie van die skilderagtige Oos-Vrystaat.

Verblyf beskik oor 1 kothuis, 1 hoofhuis en 9 gastekamers. Hierdie kamer-opsies het slaapplek vir 2 tot 10 gaste; die gastekamers het 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed met toegang tot 'n privaat of 'n aparte badkamer. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofgastehuis beskik oor 5 kamers, badkamers en 'n oopplan-leefarea met ingeboude braaigeriewe en 'n kombuisie.

Ontbyt en ander maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die instansie bied ook 'n kapel, en 'n onthaal-venue op die perseel wat verhuur kan word vir konferensies of spesiale geleenthede soos troues.

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is ongeveer 15 km vanaf Fouriesburg en 30 km vanaf Bethlehem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Morgenzon plaas, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon plaas, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOhy5eCpQUJFJcN4qoJHySJG0K0M3bv8D5iaTwZlbPjPMuhOxx5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) Farm Morgenzon Fouriesburg 9703 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.484057504258 28.20247700066
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!