- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bella Rosa Cottage skuil in die woonbuurt Swartland in die dorpie Clarens en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die kothuis is gerieflik geleë 1 km vanaf die dorpsplein, met sy winkels, restaurante, kafees en galerye.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n ketel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer, en die kothuis is toegerus met WiFi. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kothuis beskik oor 'n patio met 'n uitsig oor die natuurlike landskap, asook braaigeriewe, 'n privaat tuin en privaat parkeerplek.
Gaste het die opsie om die gerieflike Lodge Rooms Bella Mia, Bella Bleu en Bella Amber te bespreek, almal koningkamers en ensuite. Ontbyt word in die gemeenskaplike eetsaal en sitkamer bedien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christopher Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bella Rosa Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang