+39

Bella Rosa Cottage

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 5 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 19 Des 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Rosa Cottage skuil in die woonbuurt Swartland in die dorpie Clarens en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die kothuis is gerieflik geleë 1 km vanaf die dorpsplein, met sy winkels, restaurante, kafees en galerye.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n ketel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer, en die kothuis is toegerus met WiFi. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kothuis beskik oor 'n patio met 'n uitsig oor die natuurlike landskap, asook braaigeriewe, 'n privaat tuin en privaat parkeerplek.

Gaste het die opsie om die gerieflike Lodge Rooms Bella Mia, Bella Bleu en Bella Amber te bespreek, almal koningkamers en ensuite. Ontbyt word in die gemeenskaplike eetsaal en sitkamer bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige plek en alles wat mens nodig het. Baie lekker. Sal definitief aanbeveel.
Nov 2025
Hannes H
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer daar gaan kuier. Wonderlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het vir 'n kort of langer verblyf.
Okt 2025
Anke D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was besonders lekker om daar te bly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig, goed toegerus met alles waaraan jy kan dink. Dis lekker om...
Sien meer
Okt 2025
Jessica K
5.0
The cottage was clean, well equipped and absolutely dreamy to stay in. Best beds. Fantastic stay with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Charlene B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Well accommodated, clean and tidy. Beautiful cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bella Rosa Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 475 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f99e6af9effa636df6c965ec72fb3fba467c77425204418f9e01d504d03795035e5ced19f7ef291a3308e6ad26bcc19385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 475 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.508122307532 28.422404568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang