- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 123 Lourens Drive, Bella Rosa Farm, Beaulieu, Witpoort, 1682, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bella Rosa Farm is in Beaulieu, Witbank en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eerste eenheid, Studio-woonstel, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit is ideaal vir verhit-en-eet. Verder is daar ook 'n platskerm-TV met WiFi.
Die tweede eenheid, tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklik sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die plaas spog met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit is ideaal vir verhit-en-eet. Verder is daar ook 'n platskerm-TV met WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gemaklike kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.
Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en verhit-en-eet-geriewe, wat dit geskik maak vir ligte selfsorg. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n basiese TV, badhanddoeke, beddegoed en 'n haardroër.
Gaste kan ook gebruik maak van noodsaaklike toiletware, insluitend sjampoe, opknapper en stortjel, sowel as 'n klerekas vir gerieflike berging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Bella Rosa-Studio
- Selfsorg
- Bella Rosa-Two Bedroom Garden Cottage