Bella Sunrise
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doreen-singel 4, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bella Sunrise bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang by die swembad. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf naby die strand, winkels en restaurante soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met sitplek lei. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en lei na die swembad. Let asb. dat die swembad nie 'n net het nie. Kinders moet asb. onder toesig wees.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n omsetter vir kragproppe en lampe tydens beurtkrag wat verseker dat gaste deurlopende kragtoevoer het. Daar is ook 'n Jojo-tenk in die geval van watertekort.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Doreen-singel 4, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bella Sunrise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glen Ashley Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doreen-singel 4, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal