Bella Vista
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queens Road, Bella Vista, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 135 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Vista is 'n bekoorlike woonstel in die gesogte woonbuurt Seepunt, Kaapstad. Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van die Seepunt-promenade, plaaslike kafees, restaurante en winkels. Die V&A Waterfront kan binne 15 minute per motor bereik word, terwyl Tafelberg, Clifton en Kampsbaai-strande ook maklik bereikbaar is, wat dit 'n ideale basis maak vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is toegerus met 'n groot, gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster in, sowel as 'n eetkamertafel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Bykomende geriewe sluit in gratis onbeperkte WiFi, bemande sekuriteit by die ontvangstoonbank en skilderagtige omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Queens Road, Bella Vista, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queens Road, Bella Vista, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang