Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle-Vue Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belle-Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n helder tuinkothuis in ’n veilige area met valhekke in die rustige voorstad Randpark Ridge. Hierdie kothuis is op ’n erf waar die eienaars woon.

Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het ’n slim-TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kothuis het ’n privaat ingang en ’n toesluitmotorhuis vir ’n klein voertuig. 'n Weber-braai is ook beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot Randridge Mall, Wilgeheuwel Hospitaal en die M5-hoofweg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Elsabi B
Saam met lewensmaat
5.0
We felt right at home and enjoyed it very much. Top of the range. The cottage is spacious and the hosts are super friendly and accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Carina V
Saam met lewensmaat
5.0
Was in Gauteng vir besigheid en familie. Ons was vriendelik ontvang en die cottage was skoon en netjies net soos op die foto's gesien. Goeie ligging s...
Sien meer
Jun 2024
Pierre M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende eenheid en baie vriendelike mense. Baie lekker gebly. Ongelooflik vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Baie goed toegeruste eenhe...
Sien meer
Apr 2024
Lilian Z
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut uitstekend! Beste waarde vir geld. Baie netjies en skoon en uiters gas. Ons het regtig baie lekker gebly.
Mrt 2024
Carel P
Saam met lewensmaat
5.0
Net 'n plesier om hier te oornag of selfs langer te bly. Ons het baie lekker gebly, alles was perfek. Ruim, veilig, goeie maklike ligging, stil, uitst...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink Belle-Vue Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf46e4de0fee5a1fa609f9d764ccc73b2a046cae546f4959b104cbcbac4d3e958a726a579e1309adad07469d1915120301ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 24 Tureluur Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.104627 27.943958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang