LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bellevue - StarGazer Camp | LekkeSlaap
+26

Bellevue - StarGazer Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Woudreservaat, Addo, Oos-Kaap, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 885 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bellevue - StarGazer Camp is in 1 van Bellevue Woudreservaat se langvergete spoorduikers geleë.

Verblyf word in 2 rustieke buite-suites met 2 staal-opvoubedjies en 'n buitestort met 'n wasbak gebied. Die suites is naby mekaar, maar bied privaatheid aan gaste.

Ontbyt, middagete en aandete word by die tarief ingesluit. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Maaltye word om die kampvuur in die kombuis-area voorgesit. Daar is eetgerei en breekware uit 'n vervloë era beskikbaar. Gaste word wakker met koffie en/of tee op 'n bedkassie met die lui van die stamklok wat die oggenddienste aankondig. Daar is ook 'n koelbokskroeg met vlekvryestaalglase waar gaste van die beste wyn en gin kan geniet.

Bellevue - StarGazer Camp is nie omhein nie en wilde diere loop vrylik rond. Die omgewing is baie veilig.

Ander geriewe en dienste sluit 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en 'n lughawependeldiens in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bellevue - StarGazer Camp sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bellevue Woudreservaat, Addo, Oos-Kaap, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Woudreservaat, Addo, Oos-Kaap, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWZFQrgBJ9V0VzJhY53oKiB2MULDxOuTDRrvLVXEg4XCBpvrlRe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 885  per nag, vir 2 mense Bellevue Forest Reserve Addo 6130 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-14:00 10:00 -33.378624310154 25.981108847821
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!