Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellgrove Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Suzanne F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Oornagstop. Uitstekende kommunikasie van gastehuis. Kamers is ruim en baie netjies. Die tuin was heerlik vir die kinders om te verken. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biance T
1 nag
4.6
Apr 2024

Gemaklik, netjies, klein probleempies, bietjie duur vir wat mens kry. Is 'n pragtige gastehuis met vriendelike diens. Ons was akkommodeer met laat aankoms en weer vroeg vertrek. Die kamers was netjies en skoon. Die een kamer se tissues was wel op, al drie kamers se kussings was baie plat en uitgeslaap, en die lakens is al deurskynend. Die WiFi was ook skandelik stadig, so dat ons eerder op selfoon netwerke gebly het. Dit is duidelik dat die gastehuis eens 'n spogplek was wat die geld regverdig het, maar dit is nie in ons ervaring meer waarde vir geld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Smaakvolle, kleurvolle en rustige kamer, baie goed toegerus vir 'n lekker wegbreek. Kamergeriewe was uitstekend, ruim, netjies! Ons verblyf was regtig rustig met 'n uitstekende aandete en heerlike ontbyt! Die gastehuis is veilig geleë in 'n boomryke stil omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Bellgrove Guest House
Good day Susan, Thank you so much for your kind words. Kind regards Latoya

Liezel L
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jul 2024

Bair teleurstellend, ons R3900 per nag vir 2 kamers betaal. Die gastehuis het baie agteruitgegaan. Matte op na trappe, in gang en kamers baie vuil. Dekoratiewe kussings op ons bed vol vuil merke. Ons kamer na rook geruik. Vuil asbak met stompies op balkon gewees. Definitief nie die geld werd. TV's het ook nie gewerk nie. Weet ook nie wie vorige resensies in Afrikaans beantwoord het nie, want daar was niemand wat Afrikaans kon praat nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
David
Bellgrove Guest House
Good day Liezel, Thank you so much for your honest feedback. We are sorry that we did not meet your expectations, we will do our best to improve our service. Kind regards

Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Me and my partner had a lovely stay and excellent service. Stunning place excellent stuff and service I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Bellgrove Guest House
Good day Carmen, Thank you so much for your kind review. It was lovely having hosted you. I wish you all the best and hope to see you again next time when you are in Joburg. All the best, Harry.

Ulricke E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Als is skoon en netjies en die eienaar is baie vriendelik en help graag as jy iets benodig. En die tuin is pragtig. 'n Kamer met 'n uitsig. Als is skoon en netjies en die eienaar is baie vriendelik en help graag as jy iets benodig. En die tuin is pragtig. 'n Kamer met 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Bellgrove Guest House
Hallo Ulricke, Baie dankie vir u vriendelike resensie. Dit is regtig 'n plesier om u te huisves. Ek hoop dat u volgende keer tyd het om ons ontbyt te geniet . Dankie en 'n heerlike dag. Harry

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Pragtige, rustige en stil gastehuis, Uitstekende verblyf gehad met pragtige kamer en skoon en netjiese beddegoed. Vriendelike personeel en smaaklike ontbyt. Absoluut aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesego M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2012

Fabulous customer service, even at the odd hour we arrived. Bellgrove is a nicely hidden guest house. The customer service as absolutely fabulous. We enjoyed our brief stay after hour wedding day. I would definitely go back for a break away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Trebyan-laan 8A, Sandton, 2181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aaebb7375ad325d5569ae9b59719f7b613dbf24cb61eb17fd7771e542f9985d45a5b4c50940804bfc391bfa7ed215c43313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 8A Trebyan Avenue Sandton 2181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.055585314904 28.065818399191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang