LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belvedere on Barkley | LekkeSlaap
+25

Belvedere on Barkley

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Belvedere on Barkley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons was baie tevrede met die ontvangs, die netheid, asook al die geriewe.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Baie dankie Johan, dit was lekker om jou to onmoet.
Groot geluk met al jou planne.

Belvedere on Barkley
Fiona K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was as expected, well-organised, etc. The peaceful atmosphere, lovely garden and tranquility were a bonus.

Everything was as expected, well-organised etc. The peaceful atmosphere, lovely garden and tranquility was a bonus.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Thank you very much, it was lovely to host you and I hope to see you again sometime.

Belvedere on Barkley
Alison V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, comfortable, clean, well provisioned and we will definitely go back.

Convenient, comfortable, clean, excellent provisions. Helpful and friendly. Highly recommended. We will be back.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Thank you so much, I so happy you enjoyed your stay and look forward to seeing you again.

Kind regards
June

Belvedere on Barkley
Magriet J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en verblyf.

Baie sterk aan te beveel. Heerlike private stoepie.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Baie dankie, wonderlike gaste wat ek hoop om weer te sien. Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. Groete, June.

Belvedere on Barkley
Willem H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Eenvoudig perfek.

Ons was vriendelik ontvang. Belvedere on Barkley is in elke opsig die perfekte gastehuis om te besoek. Ek kan aan niks dink waarmee ons nie gelukkig was nie. Uitstaande diens!

Belvedere on Barkley's terugvoer

Dit was baie lekker om Willa en familie te ontmoet, ek hoop dat hulle eendag sal terugkeer.

Groete
June

Belvedere on Barkley
Charles S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

June was baie gasvry. Die verblyf pragtig en netjies. Die rustigheid verfrissend, die mooiste omgewing. Sal altyd weer daar tuisgaan. Neem net stapklere en skoene saam.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Baie dankie Charles en Retha, ek hoop om julle weer te sien. Dit was lekker om jou to ontmoet.

Groete,
June

Belvedere on Barkley
Petro V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik,skoon en netjies!

Vriendelike ontvangs. Netjiese perseel. Baie goeie ervaring. Kan dit beslis aanbeveel!

Belvedere on Barkley's terugvoer

Baie dankie Petro, ek hoop om julle weer te sien.

Groete,
June

Belvedere on Barkley
Gary B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable, clean, comfortable and convenient accommodation.

Affordable accommodation in self-catering room with a nice bathroom and convenient kitchen. Easy access to main roads in Rondebosch and secure off-street parking.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Thank you very much Gary, I appreciate you kind review. I look forward to having you to stay on another occasion.
Kind regards,
June.

Belvedere on Barkley
Lani W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Ons het ons verblyf te Belvedere on Barkley baie geniet. Dit was alles wat ons wou hê en meer. Die rustige atmosfeer en goeie ligging het ons verblyf meer positief gemaak. Baie dankie. Ons sal definitief terugkeer.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Hallo Lani,
Groot plesier, dankie dat julle by ons gebly het. Dit was wonderlik om julle te ontmoet!
Vriendelike groete,
June

Belvedere on Barkley
Monica J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon, gerieflik! 100% mooi!

Dit was 100% mooi! Baie vriendelike ontvangs, baie, baie mooi ingerig, gerieflik, skoon. Baie ruim en 'n heerlike stoep. Die ligging is ook baie sentraal en maklik om te bereik. Sal beslis weer daar gaan bly

Belvedere on Barkley's terugvoer

Beste Monica,

Baie dankie, dit was lekker om jou te ontmoet. Ek hoop om julle binnekort te weer sien.

Vriendelike groete,
June

Belvedere on Barkley
Hester S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Baie gerieflik en verwelkomend, baie aangename ervaring.

Ek kan verblyf by Belvedere on Barkley met groot vrymoedigheid aanbeveel. Geriewe baie bevredigend, baie na aan die stad maar rustig sonder geraas. Maklik bereikbaar met maklike toegang tot groter strate.

Belvedere on Barkley's terugvoer

Baie dankie, Hester. Ek hoop om u binnekort te weer sien.
Vriendelike groete
June

Belvedere on Barkley
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barkley- en Silwood-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MWU3MGE4LTM0NGItNDA0Ny1hZTc4LWJkMGNiYjhlNjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of Barkley and Silwood Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960756779141 18.479836535582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!