Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benguela B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Benguela B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Meerensee in Richardsbaai. Dit is sentraal geleë, 10 minute van die sakekern af, 15 minute van die lughawe af en net 5 minute van die strand en gholfbane af.

Benguela bied 5 gerieflik gemeubileerde eenhede. Drie eenhede is selfsorg met kombuisies met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die 2 B&B-eenhede het en suite-badkamers en basiese selfsorg-geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Al die eenhede het DStv (Eenheid 3 & 4 volle pakket), lugversorging, plafonwaaiers en privaat ingange na 'n stoep.

Die B&B bied ontbyt, middagetepakkies en aandete. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir Benguela B&B
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Benguela B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5YTE5YzM5LTExODctNGM0Zi1hN2U1LTg4MWEwZmFkNjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 22 Bream Hill Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.784153 32.091932