LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Hotel in Benoni

Benoni N12 Hotel

  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Benoni N12 Hotel bied gerieflike oornagverblyf in Benoni. Die hotel is sentraal geleë naby die vernaamste snelweë en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is dus ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 16 slaapkamers met lugversorging. Een van hierdie kamers is 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Al die ander slaapkamers bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 14 kamers rondom die swembad en die ander 2 kamers het elk 'n tuinuitsig. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en elke kamer spog met gehaltelinne en -meubels. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Addisionele geriewe in elke kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in. Maaltye kan bestel en genuttig word in die eetkamer of in die kleurvolle buite-sitarea. Een parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir elke kamer.

Die eiendom is veilig en het hoë mure, 'n elektriese heining en 24 uur-kameratoesig. Die hotel is sentraal geleë en is naby restaurante en winkelsentrums sowel as verskeie venues wat ideaal is vir konferensies, funksies of troues.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leinadu A
5.0
Everything in one place. All needs provided for. Close to restaurants and shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Andries D
Besigheidsreis
5.0
Het lekker geslaap. Ja, ek het, bo verwagting goed.
Sep 2026
Jacqui D
5.0
A lot more for a little extra! We stayed two nights at Benoni N12 Hotel, and were very pleased with our stay. The check-in was welcomin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Siviwe N
5.0
Okay. My stay was okay. The food was excellent and the service was up to standard. The TV was a problem; sometimes it worked and other ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Kobus J
Gesin met tieners
5.0
Good for a quick stay-over. Very good, friendly reception. 24 hrs open.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Benoni N12 Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3d83bfedc9f0dca7184df21e6a92ed58a3487c39460780a2ca9501d36b8604798cdb1b249b5ccebfd0582e02ff9586d3bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 5 Pretoria Road Morehill 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.1735345 28.3323828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang