Bentley Estate 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bentley Estate 7 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Willard's Beach-area van Ballito, ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike kusverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en te eet, terwyl vermaak via 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi verskaf word.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en braai-area geniet wat in pragtig aangelegde tuine geleë is, met 'n buitestort en veilige parkering. Die woonstel is perfek vir 'n vinnige kuswegbreek of 'n ontspannende vakansie, en dien as 'n ideale basis om die pragtige strande, natuurskoon en lewendige atmosfeer van Ballito te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 108
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 28 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Dolphin Crescent, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang