+77
Lodge in Vaalwater

Berchtesgaden Ranch and Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Barnie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Uistekende konsep! Die konsep van God's Window na aan die natuur op sig self is idilies en uitstekend en die het aan ons verwagtinge voldoen. Ons het ons verblyf terdee geniet (5 sterre). Ons waardeer die ongekunstelde akkomdasie maar sou graag vooraf meer inligtng wou gehad het byvoorbeeld dat daar geen eetgerei of kookware voorsien word nie. My voorstel is dat die inligting op die webtuiste aangepas word sodat gaste daarvoor kan voorsiening maak. Daar moet 'n balans gehandhaaf word tussen unieke ervaring, geriewe en prys. Die unieke ervaring regverdig die koste maar in terme van kombuis geriewe en bed is die koste baie hoog daarom die twee sterre uit 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Johannes
Berchtesgaden Ranch and Lodge
Barnie, goeie middag, as jy nie jou wang beskerm nie, moet jy die hou op hom vat. Dankie vir die kommentaar, soos in persoon gesê, dit word waardeer want daarmee kan die personeel op hulle tone gehou word. Die eenheid word voorsien van eetgerei vir 2 pax, asook 'n braaibak en braaitang - alles wat jou verblyf super aangenaam onder die uitspansel van God maak - soos jy dit ook ervaar het en daarvoor 5/5 gegee het. Tydens jou besoek, 31 Desember, was die nodige kontrole nie gedoen om te sorg dat die houer waarin al die eetgerei gestoor word, wel uitgepak en in plek was nie. Selfs die mees elementêre item, die braairooster, was nie daar nie - gelukkig was julle gepak om verder te kamp en kon jy jou eie gebruik. Ons het van tydelike personeel gebruik gemaak aangesien ons permanente personeel op verlof was en in die proses was die kontroles nie gedoen nie. As eienaar neem ek die hou en vra om verskoning vir die oorsig. Ons wil jou graag vergoed en bied 2 nagte gratis aan. Laat ons weet watter datums vir jou sal pas. Ons gebruik 'n dubbelbed opblaas matras, (omdat 'n gewone bed bloot nie daar bo 4 meter in die lug by Gods Window kan inkom nie) vir die laaste 3 jaar met X-treme gradering met binne kompartemente vir ekstra gerief tot 240kg. Ons het nog net kommentaar van 'n goeie nag ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johannes Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R33, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d9c14427123529254d3b6e66948a6a5f78d7bb7d39983c7d1a619b58107338a67ee465e512584b184aaaaf025d29ebe441?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R275 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.093236013501 28.005753430457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang