Berg en See
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Berg en See is 'n ruim selfsorg-eenheid op die boonste vlak, ideaal geleë in Kleinmond, naby 'n staproete en binne loopafstand van die hoofstrand en die hawe.
Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Die een slaapkamer het 'n dubbelbed met see- en berg-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens.
'n Slim-TV is beskikbaar, sowel as WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar, en alle beddegoed en handdoeke is ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Saryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Berg en See het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang