4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Berghaan Flat 43B @ Mari-Yans Guesthouses bied selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 2 enkelbeddens in die leefarea. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.
Hierdie huis het ook 'n binnebraaikamer waar gaste kan braai. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Berghaan Flat 43B @ Mari-Yans Guesthouses het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang