Berghoff Barbi Cottage
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghoff-plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 682 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Berghoff Barbi Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige Proteaplaas in die Olifantsrivierberge ongeveer 28 km vanaf Porterville in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreek weg van die stadsgedruis.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf en diepvrieskas toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n rusbank, 'n enkelslaapbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan bergfietsry deur die proteaplantasies of voetslaan na 'n pragtige waterval. Die plaas bied pragtige uitsigte oor die Olifantsrivier en op die Kouebokkeveldberge.
Slaapplek
’n Bespreking by Berghoff Barbi Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
MARIUS Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Berghoff-plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghoff-plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom