0 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 0 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergland Camping is op 'n werkende wyn- en steenvrugteplaas aan die voet van die Olifantsbergberg geleë, sowat 15 km vanaf Worcester en net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Omring deur majestueuse berge en omring deur fynbos, wingerde en hoë bome, is hierdie eksklusiewe kampplek 'n natuurliefhebber se droom en 'n moet-besoek vir gesinne en groepe.
Kampeerders is welkom om 'n lyn in die dam te gooi, wat vol varswater swartbaars is. Neem asseblief kennis dat Bergland 'n streng vang-en-vrylaat-beleid toepas, en gaste word vriendelik versoek om hierdie reël te respekteer.
Skilderagtige staproetes en opwindende bergfietsroetes is gereed om verken te word, wat gaste 'n kans bied om werklik met die natuur te skakel.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergland Camping het ’n uitstekende ligging
Apiesklip Road, Olifantsberg, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 0 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang