Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergplaas Nature Reserve

Selfsorg
The Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande kothuis in die Sneeuberg se heuwels het 'n pragtige uitsig oor die vallei. Daar is slaapplek vir tot 3 gaste en die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n ekstra enkelbed, 'n rusbank en 'n stoel, asook 'n kaggel. Buite die kothuis is 'n vuurput-boma met 'n ketelbraai, asook 'n swembad in die styl van 'n plaasdam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Ongelukkig is hier geen internet of selfoonsein nie, maar landlyntelefoon-oproepe kan gemaak word op 'n betaal-per-oproep basis.
- Spyseniering kan gereël word en die koste sal afhang van die groep se grootte en behoeftes. Dit moet wel 'n geruime tydjie voor die tyd bespreek word.
- Bergplaas is onafhanklik van die kragnetwerk en gebruik gastoebehore.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Guesthouse
Vanaf
Vanaf R5 500
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n biblioteek-sitarea, 'n ruim kombuis en eetarea, asook 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en die tweede, derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort, of albei. Daar is 'n kaggel, sitplek en oorgenoeg leesstof in die knus biblioteek-sitarea. Die plaasstyl kombuis is met 'n gasstoof, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus en daar is sitplek vir 8 rondom die etenstafel in die kombuis. Die leefarea het 2 etenstafels en 'n sitarea. Buite die huis is 'n stoep met buitemeubels waar gaste kan sit en eet, asook 'n boma-vuurput in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Ongelukkig is hier geen internet of selfoonsein nie, maar landlyntelefoon-oproepe kan gemaak word op 'n betaal-per-oproep basis.
- Spyseniering kan gereël word en die koste sal afhang van die groep se grootte en behoeftes. Dit moet wel 'n geruime tydjie voor die tyd bespreek word.
- Bergplaas is onafhanklik van die kragnetwerk en gebruik gastoebehore.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergplaas Natuurreservaat, Sneeuberge, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0681af344e9971601f24c1a85c42f87b4eac834dd6dca63d083896ecca94c23d6fcbc0d24327e512578c681c557c61d0a913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Bergplaas Nature Reserve Sneeuberge 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.743562 24.738252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem