Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- The Cottage
- Selfsorg
- The Guesthouse
- Selfsorg
Huisreëls
- Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Ongelukkig is hier geen internet of selfoonsein nie, maar landlyntelefoon-oproepe kan gemaak word op 'n betaal-per-oproep basis.
- Spyseniering kan gereël word en die koste sal afhang van die groep se grootte en behoeftes. Dit moet wel 'n geruime tydjie voor die tyd bespreek word.
- Bergplaas is onafhanklik van die kragnetwerk en gebruik gastoebehore.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bergplaas Nature Reserve, Sneeuberge, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang