2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergsicht Country Cottages - Southern Belle is 'n bekoorlike en romantiese toevlugsoord geleë op 'n werkende klipvrugteplaas net 7 km vanaf Tulbagh, wat dit ideaal maak vir paartjies wat privaatheid en rustigheid soek.
Die kothuis spog met pragtige uitsigte op die berge en bied slaapplek vir 2 gaste. Hierdie oopplan-eenheid beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n kaggel vir gesellige aande.
Die kothuis maak oop na 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-warmbad, met uitsig oor die rustige omgewing, 'n ideale plek om te ontspan en af te skakel. Southern Belle bied 'n privaat en romantiese wegbreek, perfek vir paartjies wat van die daaglikse lewe wil ontkoppel en kwaliteit tyd in die natuur wil geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marileze OR
Aneretha ...
Eiendomme 10
Resensies 173
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsicht Country Cottages - Southern Belle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang