- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bergsig Gastehuis bied bed-en-ontbyt en is geleë in 'n rustige deel van Bethlehem, in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal as 'n gemaklike oornagplek vir gaste wat na verskeie besienswaardighede in die omgewing reis.
Verblyf Bergsig Gastehuis bestaan uit 24 individueel versierde kamers. Elke kamer is toegerus met 'n gemaklike bed en 'n oop en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Stewige ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye van die à la carte-spyskaart bestel kan word.
Daarbenewens bied die gastehuis gratis WiFi-internettoegang, 'n goed gevulde kroeg en 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel-braai-area, en veilige parkering vir voertuie. Spesiale geleenthede soos intieme partytjies, vieringe en sakevergaderings kan ook op die perseel gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Laodi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Bergsig Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Suikerbekkie Crescent, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang