Bergsig Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bergsig Holiday Home is ‘n groot plaashuis op ‘n 30 ha-plaas in die Vredefortkoepel Wërelderfenisgebied sowat 15 km buite Parys en sowat 135 km van Sandton af. Die plaashuis front noord en het ‘n pragtige uitsig oor die vallei en op die berge.

Dié plaashuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 6 kamers en 3 badkamers. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-badkamer, ingeboude kaste en lei na ‘n balkon met stoepmeubels. Die tweede en derde kamer het ‘n dubbelbed, ingeboude kaste en ‘n spieëltafel. Die vierde kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-badkamer, ingeboude kaste en ‘n spieëltafel. Die vyfde kamer het ‘n enkelbed en ‘n spieëltafel. Die sesde kamer het ‘n dubbelbed, enkelbed, rusbank en ‘n spieëltafel.

Daar is ‘n groot kombuis, eetkamer en ‘n groot sitarea met ‘n platskerm-TV. Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die huis het ook ‘n privaat, beskutte tuin, groot stoep met braaigeriewe en gemaklike stoepmeubels.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is ideaal vir ‘n groot gesin of groep.

Slaapplek

'n Bespreking by Bergsig Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bergsig Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]