Berke Gastekamer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cecile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Thys T - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely die moeite werd om hier oor te slaap.
Berke Gastekamer se terugvoer
Baie dankie Thys vir jou resensie. Dit was net 'n plesier om jou hier te gehad het. Hoop om jou gou weer te sien.
Elise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Sal beslis weer bly met 'n oornag reis.
Berke Gastekamer se terugvoer
Baie dankie, Elise. So bly julle het lekker gebly. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Cecile
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansenstraat 42, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom