LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bermuda 202 | LekkeSlaap
+23

Bermuda 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bermuda 202 is 'n woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Ballito. Dié prentjiemooi dorp spog met lang, uitgestrekte strande en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek langs die see.

Dié drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Daar is 'n TV met DStv EasyView en toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en direkte toegang tot die strand.

Besienswaardighede en doendinge in die omtrek sluit die Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, hengel en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Bermuda 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANDxAMe5cyWfuIylyMTN0DOCT5McEF33us9YkQHAukJInm79Mkm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.53247 31.22257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!