Bermuda 202
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bermuda 202 is woonstel wat verblyf bied in 'n veilige kompleks aan die strand in die dorpie Ballito. Die skilderagtige dorpie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met sandstrande.
Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die oorblywende slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, en 'n aparte toilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei toegerus. Daar is 'n slim-TV met Openview en 'n DStv-dekodeerder. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Reëlings kan getref word vir die volledige DStv-pakket teen 'n ekstra koste. Daar is toegang tot 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en direkte toegang tot die strand.
Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.
Slaapplek
’n Bespreking by Bermuda 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bermuda 202 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom