6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102A Compensation Beach Road, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bermuda 305 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel wat op die 3de verdieping geleë is en perfek is vir tot 6 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie. Bermuda is geleë op Ballito se bekende 4 km promenade reg op Willard Beach.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, asook eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea spog met 'n ruim ontbythoekie, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n kompakte DStv-pakket. Gaste kan gratis WiFi geniet. Die eenheid het 'n omskakelaar wat die WiFi en ligte aandryf.
Gaste het toegang tot 'n ruim patio op die grondvloer met sitplek en 'n gasbraai. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area in wat asemrowende stranduitsigte bied.
Die woonstel het twee toegewese parkeerplekke, waarvan een onderdak is. Boonop is die kompleks toegerus met 'n hysbak vir gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102A Compensation Beach Road, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bermuda 305 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102A Compensation Beach Road, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang