Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 366R956 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bernevece Bed & Breakfast is in die hartjie van Empangeni in KwaZulu-Natal geleë. Dié gastehuis bied 'n gemaklike rusplek vir sake- en ontspanningsreisigers.
Verblyf word gebied in 6 kontemporêre suites met Afrika-ontwerpe. Hierdie ruim suites het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Gepakte etes word voorsien wat gaste in hul kamers, die oop stoep of buite die perseel kan eet. Ander etes kan ook gereël word.
Bernevece Bed & Breakfast is die perfekte basis vanwaar gaste daguitstappies na die Hluhluwe-wildreservaat, Phinda-wildreservaat, Kosibaai, die St Lucia-riviermonding en die Tusk Umfolozi-kasino kan onderneem. Plaaslike doendinge sluit wildritte, perdry, diepseehengel en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Murucas Arumugam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bernevece Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Empangeni Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal