We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Berry Lane Gastehuis | LekkeSlaap
+36

Berry Lane Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste.

Verblyf is in 4 eenhede beskikbaar. Die en suite-slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het ’n privaat badjamer, TV met DStv-kanale, ’n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het ’n kombuisie.

Daar is komplimentêre WiFi, ideaal vir gaste wat werk moet afhandel of wat hulle ervaring met vriende en familie wil deel. Die kamer het ’n privaat ingang, so gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook braaigeriewe.

Berry Lane is sentraal geleë, en dit maklik bereikbaar van die N1 af, dis ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge soos gholf, jukskei en rolbal. Besighede is ’n klipgooi van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Berry Lane Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Berry Lane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnQUcvElN6Vqb5loOfZzuEeG8NYsLWuCgaMvQZWYjGffSd3ah5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 11 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.67522 27.24126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem