+128
Selfsorg in Klapmuts

Bestuis Cottages

Die Otter
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenslaapkamereenheid beskik oor 'n lieflike slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die oopplan-kombuis en -leefarea bied toegang tot die stoep. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die dam en omgewing. Die stoep het ingeboude braaigeriewe, braaitoerusting en buitemeubels.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die rook van sigarette en ande middels in die eenhede is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Luiperd

Die Walvis
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Walvis beskik oor 2 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas stoofplate, airfryer, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en ketel toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel, skottelgoedmasjien en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitbanke en 'n TV met toegang tot Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die rook van sigarette en ande middels in die eenhede is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Vis
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Vis beskik oor 2 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, wasmajien, skottelgoedmasjien en basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele. Die oopplan kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die rook van sigarette en ande middels in die eenhede is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Leeu
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Leeu beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, 'n oopplan-kombuis en 'n eetarea. Elkeen van die 3 groter slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis het 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n TV met Netflix. Op die stoep is daar 'n ingeboude braai en gemaklike sitplek. Die tuin is omhein en bied onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die rook van sigarette en ande middels in die eenhede is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Dassie
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Dassie beskik oor 3 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die enkelbeddens kan in Koninggrootte beddens omskep word op aanvraag. Altwee badkamers het 'n stort, wasbak en toilet; en is nie en-suite nie. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmajien, skottelgoedmasjien, gashob, mikrogolf, airfryer, basiese eetgerei, breekware en ketel toegerus. Daar is ook 'n groot 10 sitplek etenstafel in die kombuis. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike leerbanke en binne- braai. Daar is ook n tv-area met n sitbank en'n TV met toegang tot Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Leefarea
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Netflix
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek, Gratis
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Babastoeltjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 10
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Huisreëls

Die rook van sigarette en ande middels in die eenhede is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662c7fbe6842d2907630e68f158625bdf1840b9256a1974d4ac10e47461d0adecaf537fc394175941ed1f44d01832bb47d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Bestuis Farm Protea Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798543456334 18.833758562952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang