- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bestuis Cottages is sentraal in die Boland, tussen Stellenbosch en die Paarl op die Bestuis-vrugteplaas geleë. Dit is 15 km vanaf Stellenbosch en die Paarl en 30 km vanaf Franschhoek, 35 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, en 45 km vanaf die bekende V&A Waterfront.
Daar is 5 eenhede wat elk 'n uitsig oor die dam bied. Die 6de eenheid (Die Leeu) is in die middel van die plaas geleë en het nie n uitsig oor die dam nie. Dit het 'n omheinde tuin met 'n uitsigte op die berge.
Die Walvis beskik oor 2 pragtig gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en bied toegang tot die gastebadkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die Luiperd en Die Otter is eenslaapkamereenhede en beskik elk oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die Vis beskik oor 2 pragtige slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die Dassie beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het n koninggrootte bed. Die ander 2 slaapkamers het beide 2 enkelbeddens in. Al die beddens kan in enkelbeddens of koninggrootte omskep word. Die badkamers het albei n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Bestuis Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bestuis Farm, Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang