Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betta Campsite & Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Betta Campsite & Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Melanie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik in die middle van nerens.

Gerieflik, wel toegerus, privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay in the middle of nowhere.

Lovely stay for romantic nights in the middle of nowhere. The staff is outstanding, polite, and helpful. You can enjoy back-to-basics cooking and braai or dine at the countryside restaurant. We loved having a braai with oryx meat and homemade buns/bread from the shop. For dessert, the muffins with coffee were delightful and very tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Saam met vriende

Het vir Betta baie geniet.

Het geen klagtes oor Betta, sal net aanbeveel dat hulle 'n klein koelkas/vrieskas in elke eenheid plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kampplekke.

Was nie die eerste en die laaste keer wat ons by Betta Camp oorgestaan het nie. As ons weer Namibië toer en Betta is op ons roete, is daar verseker nie 'n ander plek waar ons gaan oorstaan met ons kampwa nie. Personeel was uiters behulpsaam. Baie dankie julle, jul kan maar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Haasbroek H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena Haasbroek H
Saam met vriende

Baie lekker klein oase in middel van nêrens.

Daar kan 'n yskas in die eenheid wees. Kragproppe tussen beddens nie op 'n gemaklike plek nie. Kamers is warm, dalk ekstra waaiers of air-con.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras.

Het al 'n paar keer verbygereis en brandstof ingegooi. Die keer was ons eerste oorslaap. Die chalet was goed toegerus en met die waterverkoeler kon mens die hitte in toom hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Duisende dankies vir julle vriendelikheid. Ons kamers was skoon en netjies. Dankie vir onvergeetlike tyd. Hou so aan.

Julle het uit julle pad gegaan om ons tegemoet te kom dit word baie waardeer. Ons kuier was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently located in the Hardap region en route to Sossusvlei.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op reis om omgewing te verken.

Die kamers is baie mooi en netjies. Dis egter net geskik vir 'n vinnige oorslaap, aangesien daar nie eintlik besienswaardighede in die onmiddellike omgewing is nie. Geen mikrogolf of yskas of sein/WiFi. Die donkie wat gestook word was effektief die eerste dag, maar die tweede dag was daar te min hout gestook en was die water koud/lou. Die winkeltjie was maar eenvoudig met min produkte. Roomys, ys en 1.25 liter water was teen die tweede dag uitverkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflike verblyf.

Netjiese en gerieflike verblyf in mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met vriende

Pragtig en skoon chalet.

Pragtige bekostigbare plek om te bly as jy Sossusvlei wil besoek want akkommodasie naby Sossusvlei kan nogal duur wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met vriende

Die omgewing en kamp was pragtig, ongelukkig het die wind ons aand bederf, onmoontlik om buite te sit, geen skuiling.

Die kombuis was baie ongemaklik onder in 'n kas op die stoep. Agv 'n baie sterk wind kon ons niks buite sit nie, daar is geen skuiling daarteen nie. Ons sou voorstel dat u dit eerder binne sit, dalk die ekstra badkamer deels daarvoor gebruik, die ander badkamer is baie groot en eintlik voldoende. 'n Klein yskas is ook onmisbaar, moeilik om van u geriewe gebruik te maak. Andersins pragtig en die beddens meer as gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie op 'n plaas.

Ons het 2 fantastiese aande hier spandeer. Sal definitief weer kom kuier. Baie dankie vir die lekker aandete op kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Betta Campsite & Chalets se terugvoer

Baie Dankie vir julle mooi Review. Ons waardeer dit vreelik baie.

Betta Campsite & Chalets
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 127 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D826, Betta Camp, Maltahole, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868d4b4e47ea54a2754caaf03681e197ec1e6df5f902407db121b081696ba730f845cbcdbd67f061e067f1685e4507ed902f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the D826 Betta Camp 0000 Hardap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -25.38227815342 16.423814635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem