LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bettie's Luxury Lodge | LekkeSlaap
+43

Bettie's Luxury Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bettie's Luxury Lodge is in die pragtige dorp Kroonstad geleë, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Die lodge bied 'n rustige toevlugsoord wat jou 'n tuiste weg van die huis sal gee. Ons bied dienste vir enige tipe reisiger, of jy nou hier is op besigheid of vir vakansie.

Ons kamers het pragtige dekor, uitstekende gehalte ekstra lang beddens en al die nodige geriewe. Ons het 5 kamers met en suite-badkamers en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met volledige DStv, gratis onbeperkte WiFi, lugversorging, verwarmers, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n haardroër.

Die lodge bied ook 'n swembad, gemeenskaplike kombuis en braai-area.

Kroonstad is tjokvol opwindende doendinge soos vlooimarkte, 'n teetuin, visvang in die Valsrivier of die Bloemhoekdam, staproetes, leeutoere en leeu- en tier-ervarings by die Boskoppie Leeu- en Tierpark. Kroonstad het tot vandag toe die ruwe skoonheid wat daartoe gelei het dat die Voortrekkers hier 'n stad gestig het, en dit is dus steeds 'n belangrike administratiewe-, landboukundige- en opvoedkundige landmerk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Bettie's Luxury Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Bettie's Luxury Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMWUyYzA1LTk1NTItNGMzYS1iNWM5LTYzMTRhN2U2ZDQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!