+34

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 14 Jan 2026.
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 24 Forest Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bianca 1 is 'n pragtige selfsorg-eiendom aan die strand in Manaba-strand op die gewilde Lucien-strand. Dit spog met direkte toegang tot die strand deur 'n klein paadjie en Margate's Main Beach is net 'n kort entjie se stap van die Goue Myl af.

Dié vakansiehuis is op die grondvloer van die kompleks geleë en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n pragtige modern ontwerpte oopplan-kombuis en 'n lieflike patio. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het direkte toegang tot die patio. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en derde slaapkamers het 2 stapelbeddens (slaapplek vir 4). Beide die tweede en derde slaapkamer deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, vierplaatstoof en oond, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n sentraal geleë ontbyt-eiland en beskik oor 'n etenstafel en stoele. Van die kombuis af lei die sitkamer wat gemaklike sitplek bied, en 'n poort vir 'n DStv-dekodeerder. Die gas moet óf hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer of kabels saambring. Alternatiewelik kan gaste teen 'n ekstra koste deur die kantoor navraag doen vir DStv voor aankoms. Daar is 'n Openview-dekodeerder in die eenheid.

Deur die skuifdeure van die leefarea word gaste verwelkom deur die ongerepte natuurlike omgewing wat die patio bied en beskik oor 'n gasbraai, buitemeubels en lieflike see-uitsigte.

Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek in 'n toegewese motorhuisspasie vir 1 voertuig. Die kompleks bied verskeie geriewe, insluitend 'n gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 185

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 24 Forest Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bianca 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 665
10 % AF
R 1 665 R 1 499
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 665
10 % AF
R 1 665 R 1 499
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 665
10 % AF
R 1 665 R 1 499
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Forest Road, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb104376aee647510a5013d71f3c8164219f539cba480bf987f2969153febfd0e35baab4e56e1a518c1dbdd1c297b1cb77a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 665 nouVanaf R1 499 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 24 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.855385196303 30.37833443481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang