Bibury Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad genaamd Linkside in Port Elizabeth.

Die kothuis het 'n aparte ingang en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n leef- en kombuis-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en kyk oor die tuin uit. Die badkamer het 'n stort en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Die kothuis het toegang tot 'n klein binnehof by die ingang en daar is 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af. Die voorstad het 'n 24 uur-sekuriteitspatrollie en is sentraal geleë naby skole en winkelsentrums. Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die strandfront is net 15 minute van ons af.

Slaapplek

'n Bespreking by Bibury Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bibury Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false