Bien-Etre
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bien-Etre bied sakpas-selfsorgverblyf in die stil woonbuurt, Rondebosch in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die Western Province Cricket Club, Rooikruis-kinderhospitaal en die Universiteit van Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat in 'n vrystaande kothuis is, elk met 'n aparte ingang. Die groot eenheid het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea, kombuisie en 'n privaat stoep wat na 'n klein, mooi tuin lei. Die bedlinne is katoen.
Die kleiner eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n klein badkamer met 'n groot stort, 'n kombuisie en 'n lessenaar. Elke eenheid het 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n eenplaatgasstoof.
Elke eenheid het ook 'n slim-TV met Netflix. Gaste kan by hul eie aanlyn rekeninge soos Showmax en DStv inteken. Sonkrag ondersteun die ligte, TV's en kragproppe tydens beurtkrag. Daar is paneelwarmers in die kamers, maar gedurende baie koue dae is dit dalk nie genoeg om die kamer vir sommige gaste te verhit nie. Dan sal 'n superdoeltreffende gasverwarmer teen 'n ekstra koste voorsien kan word.
Slegs die groter eenheid het 'n parkeerplek agter 'n sekuriteitshek, maar indien dit beskikbaar is mag die gaste in die kleiner eenheid dit gebruik.
Die ligging bied toegang tot hoofweë, die middestad, die V&A Waterfront, Kirstenbosch Botaniese Tuin en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Bien-Etre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap