Bietjie Moeg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bietjie Moeg bied selfsorgverblyf in Lichtenburg. Dis naby verskeie geriewe in die middedorp.

Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met ‘n yskas, stoof, ketel, mikrogolf en 'n broodrooster.

Elke eenheid het ook ‘n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is naby restaurante, winkels en supermarkte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bietjie Moeg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false